Feed on
Posts
Comments

Category Archive for 'Afrikaans'

Die uitgesproke Afrikaanse ikoon Steve Hofmeyr gee sy raad aan Joost van der Westhuizen na aanleiding van debakel waarin Joost homself bevind.

Steve skryf in Die Bugrer dat die media van nou af vir Joost en Amor geen tyd en emosionele spasie gun om te besin nie. Hy maak ook n paar roekelose “statements” , […]

Read Full Post »

Koos Kombuis wonder wat is n regte Suid Afrikaner. Hoe lyk hy? Wat eet hy? Wat is sy gunsteling-sport? Hoe trek hy aan? Watse taal praat hy? Wie IS hierdie dude?

Hy se verder dat “Mens kan dadelik ’n Amerikaner uitken, of hy nou wit of swart is. Sy aksent gee hom weg.
Australiërs is daai ouens […]

Read Full Post »

Woorde van wysheid deur Nataniel

Hier is n paar woorde van wysheid wat Nataniel gesê het.

Wees altyd dankbaar vir alles wat jy het en lewe eenvoudig. Hoe minder
goeters jy het, hoe minder wharries het jy ..en hoe lekkerder slaap jy!
Wees onvoorwaardelik lief vir jou gesin en familie en aanvaar elkeen
presies net soos hy/sy daar is ..vriende kan jy kies, familie […]

Read Full Post »

Spog wynveiling voel resessie

Ten spyte van die swak ekonomiese toestande het die internasionale Nederburg-veiling vanjaar die R4 miljoen-merk behaal.

Dit was die 35ste keer dat die veiling aangebied was en behalwe die groot wyn aankopers was die “who’s who” ook daar.
Die totale verkope van R4021920 is egter aansienlik minder as verlede jaar se verkope van R4,79 miljoen […]

Read Full Post »

TV se beroemde Simpsons het as’t ware die De Bruins geword – nadat hulle in Angolese “getransformeer” is.
Dié strokiesprent-gesin se voorkoms is dramaties deur ’n advertensie-agentskap in Angola verander voordat die reeks daar uitgesaai word.
Homer, Marge, Lisa, Maggie and Bart se geel velle is nou donkerbruin nadat die agentskap hul bekende promosie-skoot aan […]

Read Full Post »

`n Trop buffels beweeg net so vinnig soos die stadigste buffel.
Wanneer die trop gejag word is dit die stadigste en swakste agter wat gevang word.
Die natuurlike seleksie is goed vir die trop as ‘n geheel, want die spoed en toestand van die trop verbeter deur die gereelde eliminasie van die swakste troplid.
Op dieselfde manier funksioneer […]

Read Full Post »

Koos Kombuis skryf dat dit slaan hom dronk dat al die eksperts nou die dag so verbaas was toe iemand aankondig dat Suid-Afrika “amptelik ’n resessie beleef”.
Vir die meeste van ons is dit niks nuuts nie. Ons weet dit al minstens ’n jaar lank.
Die afgelope jaar is mense besig om die een na die ander […]

Read Full Post »

Die Huisgenoot en You redakdeur , Esmaré Weideman, is die afgelope tyd letterlik en figuurlik onder die spervuur.
Eers het Steve Hofmeyr haar met tee gegooi en nou wil Jurie Els haar tronk toe stuur.
Wat gaan volgende met haar gebeur?
Dalk gaan:
Patricia Lewis haar met n haarsprei-blikkie gooi
Robbie Wessels haar met n pizza gooi
Jan Blom haar […]

Read Full Post »

Die Burger berig dat Jurie Els glo wil he dat die Huisgenoot redakteur tronk moet gaan.
Jurie Els ,wat nou New Zealand woon, het n aansoek by die hof ingedien en hy voer aan dat Huisgenoot onder andere sensasiegedrewe is.
Die Huisgenoot sensasiegedrewe… nooit. Elke Suid-Afrikaner weet die Huisgenoot is maar die ou Huisgenoot en volgens […]

Read Full Post »

Die Varsity Cup is in sy tweede jaar en dit is verblydend om te sien dat die spelers in goeie shape is.
In die ou dae het die rugby kalender begin met die Club-Champs in Durban oor paasnaweek. Die spelers was verroes en die fiksheid was maar nie te goed nie. Deesdae is die seisoen […]

Read Full Post »

Next »

Blat Home HomeSearch Blat SearchBlat Help HelpBlat News NewsJoin Blat JoinSponsors SponsorsWordPress MU WordPress MU